From our guests

  • Dit was 'n belewenis by Cranberry Cottage. Die rustigheid daar,was wat ons nodig gehad het. Die cottage was baie netjies en volledig toegerus. Ek kan dit aanbeveel vir enige iemand. Die restaurant se kos en diens was van die beste. Definitief 4 ster. Ons is elke dag vriendelik ontvang.

    Maureen

    via LekkerSlaap

  • The garden, the spacious bedrooms and restaurant. The garden is amazing, with lots of birds and water features and ducks

    Guest

    via Booking.com

  • Excellent all over. Very friendly staff including the night watch man. The room was spacious and the beds very comfortable. Never expected such quality in a town like Ladybrand.

    Davin

    via Booking.com

  • Die personeel is vriendelik en uiters hulpvaardig. Eenheid was skoon en in veilige omgewing, daar was net laataand heelwat luidrugtige gaste vanaf die restaurant.

    Willem

    via LekkerSlaap